Posts in "Business" Category

Your ideas are worth nothing (KykNET’s Winslyn)

In this weeks insert I share my fourth rule from my book “90 Rules for Entrepreneurs”, – Your ideas are worth nothing.

For more of these rules, pre-order your copy of “90 Rules for Entrepreneurs” HERE.

The Mindset of an Entrepreneur (KykNET’s Winslyn)

In this weeks insert I share another rule from my book “90 Rules for Entrepreneurs”, – The Mindset of an Entrepreneur.

For more of these rules, pre-order your copy of “90 Rules for Entrepreneurs” HERE.

Three people you need when becoming an Entrepreneur (KykNET’s Winslyn)

In this weeks insert I share another rule from my book “90 Rules for Entrepreneurs”, – Three people you need when becoming an Entrepreneur.

For more of these rules, pre-order your copy of “90 Rules for Entrepreneurs” HERE.

Facebook Live Chat met KykNET kykers (KykNET’s Winslyn)

Luister gerus na hoe ek Facebook live chat vrae wat kykers gevra het in verlede week se Facebook Live Chat beantwoord.

90 Minutes to a more successful business

Later this year, I’m publishing my first book under the title  “90 Rules for Entrepreneurs”. 90 rules that I’ve learned over the years building my own businesses and working with hundreds of other small business owners. Over the next couple of months, I’ll be sharing some of these rules with everyone who pre-ordered my book (you can also do it by clicking here).

In this post: A great hack to make more of your time. 

Read More3

Jaareinde (KykNET’s Winslyn)

Luister gerus hoe gesels ek oor die finansiële jaareinde vir kleinbesighede.

Facebook live chat met KykNET kykers (KykNET’s Winslyn)

Luister gerus na hoe ek Facebook live chat vrae antwoord vir kykNET kykers op Winslyn.

Hoe kan belastingaansporings vir jou besigheid werk (KykNET’s Winslyn)

Minister van Finansies, Pravin Gordhan het onlangs sy begroting aangekondig en die land was in rep en roer – die rykes word meer belas – die belastingkoers is verhoog na 45%. Almal moet gee en gee. Verbruikers is onder druk en dit voel asof dit net nie ophou nie. Tog is daar verskeie aansporingsmaatreëls beskikbaar om belasting te spaar – beide vir die individu en vir die besigheid, maar baie min mense weet hiervan.

Read More0

Gelykbreeksyfer as doelwit (KykNET’s Winslyn)

Dinge is nooit maklik vir ‘n kleinbesigheid-eienaar nie. Maak nie saak hoe hard jy probeer nie, daar is altyd probleme om op te los en vure om te blus. Jy kan jouself egter daaraan troos, dat jy nie alleen is nie. Elke kleinbesigheid-eienaar gaan deur presies dieselfde en om ‘n besigheid te bou bly ‘n uitdaging.

Vir hierdie rede, is dit so belangrik vir die entrepreneur om altyd ‘n doelwit te hê om na te jaag. Iets te hê wat jou laat vroeg opstaan in die oggend en jou die energie gee om tot laat te werk in die aand. Ek sien so baie entrepreneurs wat geen rigting het nie, geen plan het nie, elke dag daag jy maar net by die kantoor op en slaan vure dood. Aan die einde van die maand, kyk jy maar of jy dit die maand gemaak het of nie.

Read More0

Die koop en verkoop van kleinbesighede (KykNET’s Winslyn)

Vir ‘n entrepreneur, is dit altyd ‘n opwindende ervaring om ‘n nuwe besigheid te begin of te laat groei. Party entrepreneurs is “starters”, hulle hou daarvan om die nuwe idee van die grond af te kry en dan te verkoop. Ander is weer “growers”, hulle koop ‘n bestaande besigheid en het die vermoë om dit baie groter te laat groei as die vorige eienaar. Op die einde kom beide egter by dieselfde punt: ek moet my besigheid verkoop. Hoe werk die verkoop van so ‘n besigheid? Hoe kan ek myself voorberei daarvoor? En soms die grootste vraag, hoe kan ek ‘n prys bepaal?

Read More0